Vier vas vir diefstal by skole

2010-09-03 03:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier mans is in hegtenis geneem in verband met die diefstal van meer as 30 rekenaars by twee hoërskole in Sharpeville, het die polisie in Gauteng Donderdag gesê.

“Die vier verdagtes, tussen die ouderdomme van 17 en 20, is Donderdagmiddag in hegtenis geneem nadat hul glo rekenaars by die Hoërskool Lekoa Shandu en ‘n ander hoërskool in die omgewing gesteel het,” het ao. Aubrey Moopeloa, polisiewoordvoerder, gesê.

Na bewering het die verdagtes ook by ‘n winkel ingebreek en verskeie ander items gesteel.

Al drie misdade het tussen Woensdagaand en Donderdagoggend plaasgevind.

Slegs een rekenaar is reeds opgespoor. Die polisie hoop die gemeenskap sal hul kan help om die res te vind.

Die mans sal binnekort in Vereeniging in die landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: hof  |  misdaad  |  diefstal  |  polisie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

fanie.hugo sê... lol Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.