Heli-ongeluk: Top-polisie sterf

2010-07-23 10:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Dit het aan die lig gekom dat vyf top-polisiebeamptes en twee vlieëniers Vrydagoggend omstreeks 09:00 gesterf het toe ‘n helikopter sowat 5km buite Witbank neergestort het, het Eyewitness News berig.

Intussen word berig dat die helikopter een van twee was wat Vrydagoggend na Witbank ontbied is om die plaaslike polisie te help toe gewapende rowers ‘n plaaslike supermark beroof het en die verdagtes in die gebou se dak vasgekeer is.

Volgens Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, was daar sewe mense aan boord van die helikopter ten tyde van die voorval.

“Die polisie is op die toneel en besig om ondersoek in te stel,” het Botha gesê.

Na bewering het die helikopter aan die brand geslaan, wat die uitkenning van passasiers bemoeilik.

Geen verdere inligting is bekend nie.

Volg Nuus24 op Twitter.
 
- Nuus24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mkuze11 sê... ek glo nie zuma weet of dit dinsdag of dingaans dag is nie. onder sy leiding is suid afrika dieper die afgrond in. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.