Vier sterf in twee ongelukke in Oos-Kaap

2011-12-31 15:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier mense is Saterdag in twee aparte padongelukke in die Oos-Kaap dood, het amptenare gesê.

In die een ongeluk is twee mense dood en vyf beseer toe ‘n motor Saterdagoggend van die R61 tussen Ngcobo en Mthatha van die pad afgegaan en verskeie kere gerol het, het die Oos-Kaap se provinsiale woordvoerder vir verkeer Tshepo Machaea gesê.

Hy het gesê die bestuurder het beheer verloor in swaar reën.

Die beseerdes is na die Nelson Mandela Akademiese Hospitaal geneem vir behandeling.

In ‘n ander voorval is twee mense dood en een persoon beseer op die R63 tussen Hogsback en Alice nadat ‘n motor omgeslaan het.

Machaea het gesê die ongeluk het omstreeks 05:30 plaasgevind.

Die beseerde persoon is na die Victoria Hospitaal in Alice geneem vir behandeling.

Machaea het gesê bestuurders moet versigtig bestuur, aangesien dele van die Oos-Kaap baie nat paaie kan verwag oor die res van die naweek.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

fanie.hugo sê... lol Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.