Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vier moorde, twee verkragtings in Noordwes

2012-07-10 08:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier moorde en twee verkragtings is die afgelope naweek in die Noordwes aangemeld, het die polisie gesê.

Kapt. Pelonomi Makau sê ‘n 22-jarige man is in Khuma doodgesteek nadat hy ‘n nagwaak verlaat het om ‘n sigaret te gaan koop.

Makau sê die man se lyk is in die straat gevind. Dit blyk dat hy deur ‘n bende in die woonbuurt vermoor is.

‘n Tweede man (27) is met ‘n mes in Vryburg doodgesteek. Hy is aangeval terwyl hy saam met ‘n vriend van ‘n kroeg terug huis toe gestap het.

‘n Drie-en-twintig-jarige man is tydens ‘n onderonsie in ‘n sjebeen doodgesteek. Sy aanvaller het hom in die kop, bors en linkerskouer gesteek.

Makau sê ‘n 22-jarige man is in die bors gesteek terwyl hy in Kanana terug huis toe gestap het. Hy is aangeval toe hy geweier het om vuurhoutjies vir ‘n man te gee.

Makau het bygevoeg dat ‘n 12-jarige meisie by haar huis in Madikwe verkrag is. ‘n Man het deur ‘n venster by haar slaapkamer ingebreek.

In Boitekong is ‘n 22-jarige vrou deur haar 28-jarige oom in die familiehuis verkrag.

“Haar ma was nie tuis ten tyde van die verkragting nie,” het Makau gesê.

Die polisie het later die man in hegtenis geneem.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: verkragtings  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

41 minute gelede

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sagitarius sê... Vicki, Jy kan maar net eenvoudig die volgende verstaan. Die VN het die afsonderlikke bestaan van alle rasse en eners denkende mense wat tot 'n bepaalde groep behoort erken. Verder is dit ook so dat sulke mense wat aan 'n bepaalde kultuur ens. deel het, daarop geregtig is om Selfbeskikkiking te eis. In ons grondwet word daardie reg ook erkem. Na vele pogings van Afrikaner kant, om met die regering in gesprek te tree, was onsuksesvol. Die korrekte metode sou wees om op 'n beskaafde basis oor selfbeskikking met die regering in gesprek te tree. NIE deur 'n Afrikaner Politieke party nie, maar slegs deur 'n Afrikaner kultuur ens. organisasie As hulle weier om gesprek te voer, dan word dit op internasionale vlak verder gevoer. Ongelukkig sal en wil ander lande nie daarby betrokke raak nie, en voel; dat dit in die hande van die selfbeskikkers is. Die VN het reeds ingestem, en wat kan hulle verder doen? Die selfbeskikkings idiaal is eerstens die verantwoordelikheid van die mense wat dit wil he. Orania en Kleinfontein word met wrewel verdra, maar daar kan en mag niks aan hulle gedoen word nie,. anders word 'n VN ooreengekome reel verbreek. En dit sal die ANC nie maklik waag nie. Dan verder het ons nou die reg bekom om eensydig met ons selfbeskking voort te gaan. Die ANC het stilswyend hulle goedkeuring daaraan gegee deur nie in gesprek betrokke te raak nie. Dit verander nie die toelatings wet vir selfbeskikking nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 12:43 PM
    Road name: N3 Southbound
    ACCIDENT at Modderfontein Road, heavy delays from Linbro Park
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.