Vier met ongelisensieerde vuurwapens vas

2010-09-06 19:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier mans is Maandag in Tembisa in hegtenis geneem vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens, het polisie in Gauteng gesê.

Die groep, wat tussen die ouderdomme van 18 en 23 is, was ook in besit van ‘n polisie-uniform, polisiewapen en ‘n masjien wat gebruik word om inligting op die magnetiese strokie van kredietkaarte te kopieer, het kapt. Manyadza Ralizhivha in ‘n verklaring gesê.

Polisie het hulle in Endulwini in Tembisa in hegtenis geneem nadat ‘n plaaslike inwoner hulle ingelig het dat een van die mans in besit van ‘n onwettige vuurwapen is.

Die eerste man is slegs met ‘n pistoolsak gevind en hy het toe ‘n ander man geïdentifiseer as die een wat die vuurwapen wegsteek

Die twee het gevolglik hulle ‘vriende’ uitgewys wat ook in besit van vuurwapens was.

Een van die mans was ook in besit wan ‘n blou polisielig, polisiehemp en -wapen.

‘n Vierde man het ‘n ongelisensieerde geweer gehad, sowel as ‘n kredietkaartmasjien.

Polisie het die plaaslike inwoners aangemoedig om voort te gaan om vir hulle inligting oor misdaad in die area te gee.

‘n Ondersoek is geloods om vas te stel of die vier met ander misdade verbind kan word.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: vuurwapens  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mkuze11 sê... ek glo nie zuma weet of dit dinsdag of dingaans dag is nie. onder sy leiding is suid afrika dieper die afgrond in. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.