Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vier mans in Kaapstad vas oor perlemoen

2012-09-23 20:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Vier mans is in Nomzamo naby Strand in hegtenis geneem nadat perlemoen in hul besit gevind is, het die polisie in die Wes-Kaap Sondag gesê.

Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, het gesê die vier mans was Vrydag besig om die perlemoen in 'n plakkershut te tel toe die polisie op hulle toesak.

"Die polisie het beslag gelê op 2 026 eenhede perlemoen wat in plastieksakke gestoor was."

Die mans, tussen die ouderdomme van 18 en 33, sal na verwagting Dinsdag in die Strand-landdroshof verskyn.

Dít was die tweede perlemoenvonds wat die polisie Vrydag in die Wes-Kaap gemaak het.

Die polisie het vroeër daardie dag 'n verdagte voertuig op die Salmonsdam-grondpad naby die Modderrivier-plaas in Stanford gesien.

Van Wyk het gesê die polisie het die voertuig agternagesit en later op die verlate voertuig in die bosse afgekom.

Die voertuig is deursoek en verskeie sakke met perlemoen is gevind.

Van Wyk het gesê nóg 'n voertuig met 'n papwiel is langs die pad naby die eerste voertuig gevind.

"'n Polisiehond het positief reageer en die voertuig is oopgemaak."

Verskeie swartsakke met 8 087 eenhede perlemoen is in die voertuig gevind.

Niemand is in hegtenis geneem nie en die polisie ondersoek die saak.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Christien Scheepers sê... Sy moet maar bietjie aan haar eie bas ook voel, sy het mos voor die 1994 verkiesing gesê alle wittes moet die see ingejaag word.Nou wil die ANC HAAR in die see jaag.LOL! Die ANC sal haar altyd teë staan omdat daar te veel blankes in die DA is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
  • Wednesday Kempton Park - 11:25 AM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Baker Road and Brabazon Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.