Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vier klinieke in De Doorns sluit weens staking

2013-01-15 17:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier klinieke in De Doorns is Dinsdag gesluit weens die staking deur plaaswerkers, het gesondheidsbeamptes in die Wes-Kaap gesê.

“Ons kan nie bekostig om ons gesondheidswerkers wat by hierdie klinieke werk in gevaar te stel nie, so ons het besluit om die klinieke te sluit,” het die LUR van gesondheid, Theuns Botha, in ‘n verklaring gesê.

“Dit is nogals ironies om te dink die kwessie waaroor plaaswerkers staak gaan oor menswaardigheid, maar in dieselfde tyd ontneem die situasie ons pasiënte van ‘n basiese reg, soos uiteengesit in die grondwet.”

Botha sê daar is beter maniere vir die plaaswerkers om hul griewe te lug as om gewelddadig te wees.

Die departement het die Orchard-, Sandhills-, De Doorns- en Wolseley-klinieke tydelik gesluit.

“Dit is teleurstellend dat ons ons klinieke moes sluit en mense wat afhanklik van ons dienste is daarvan moes ontneem,” het Botha gesê.

Die plaaswerkers het verlede jaar begin staak en het aangedring op ‘n loonverhoging van R69 na R150.

Die staking is in Desember opgeskort, maar is verlede Woensdag weer hervat.

– Volg Nuus24 op Twitter
.
 

- SAPA

Lees meer oor: de doorns  |  plaaswerkers  |  klinieke  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Duncan Victor sê... Hoop maar hulle gebruik BEE pilots om die BBP's rond te vlieg. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
  • Saturday North Riding - 10:24 AM
    Road name: Witkoppen Road Westbound
    ACCIDENT at North Riding
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.