Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vier kinders sterf op 'pad van die dood'

2012-12-06 14:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee volwassenes en vier kinders het in ‘n tromp-op-botsing naby Touwsrivier in die Wes-Kaap gesterf, het verkeersbeamptes gesê.

Kenny Africa, provinsiale verkeershoof, sê ‘n motor het op die N1 vanaf Kaapstad gery toe die voertuig teen ‘n vragmotor gebots het.

Hy sê die vragmotor het vanaf Beaufort-Wes gereis toe die botsing sowat 40 km buite Touwsrivier op die berugte “pad van die dood” gebeur het.

Die ongeluk het Donderdag omstreeks 09:30 plaasgevind.

“Na bewering het die bestuurder van die motor aan die slaap geraak... en voor die vragmotor beland.”

Africa sê die kinders – tussen die ouderdomme van 12 en 15 – was op pad om by hul pa te gaan kuier.

“Hy is van die ongeluk in kennis gestel en het in ‘n toestand by die toneel opgedaag.”

Die vragmotorbestuurder het geen beserings opgedoen nie.

Die saak word deur die polisie ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: touwsrivier  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

2013-05-25 12:26

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Net so terloops... Watse advertensie is hier op nuus-24 - waar 'n vrou letterlik probeer om een van haar borste uit haar buustelyfie te druk? Dis geweldig steurend... Dit bly mens se aandag aftrek van die kommentaar kolom - veral as daar geen kommentaar is nie. Is dit moontlik dat julle haar hand kan laat sak asb.? Dankies. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.