Vier jeugdiges vas vir moord

2012-01-19 17:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier jeugdiges is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 26-jarige man in ‘n taverne in Jabulani verlede jaar, het die polisie in Soweto Donderdag gesê.

“Hulle het gedrink toe ‘n argument uitgebreek het en hierdie vier ouens het die 26-jarige maan aangeval. Hulle het hom in die maag gesteek en het bakstene gebruik om hom op sy kop te beseer,” het ao. Kay Makhubele gesê.

Die polisie het hom Woensdagaand in hegtenis geneem nadat hulle ‘n wenk ontvang het, het Makhubele gesê.

“Hulle word by ‘n plek van veiligheid gehou en sal binnekort in die Protea-landdroshof verskyn,” het hy gesê.

In ‘n aparte voorval is ‘n 33-jarige man in hegtenis geneem nadat hy sy 26-jarige meisie Woensdagoggend verskeie kere by hul huis in Zondi gesteek het.

Hy is later in die dag in hegtenis geneem, het Makhubele gesê.

Die vrou is na ‘n hospitaal geneem en ‘n saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer is geopen.

Die motief vir die aanval was nie onmiddelik bekend nie, maar die aanklag kan na poging tot moord verander word

Die man sal ook binnekort in die Protea-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

fanie.hugo sê... lol Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.