Vier beseer in N2-ongeluk

2012-02-15 22:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mense veg om hul lewens en twee ander is ernstig beseer nadat hul motor gerol het op die N2 suid naby Queen Nandi-rylaan, Durban, het paramedici gesê.

Volgens Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het twee motors in die suidelike rigting gery toe een motor teen die agterkant van die ander vasgery en omgeslaan het.

“Paramedici van Netcare 911 en nooddienswerkers het op die toneel gevind dat ‘n Toyota Yaris met vier insittendes van die baan wat suid ry na die baan wat noord ry gerol het. Die wrak van die voertuig het in die baan wat noord ry tot stilstand gekom, nadat die vier insittendes daaruit geslinger is.”

Twee mans en een vrou is ongeveer 50 meter van die wrak af gevind, terwyl nog ‘n vroulike pasiënt onder die motor vasgekeer was. Nadat die beseerdes ondersoek is, is bepaal dat twee van hulle kritieke beserings opgedoen het. Die ander twee het ernstige beserings opgedoen.

Die twee pasiënte wat kritiek beseer is, is op die toneel aan asemhalingstoestelle gekoppel. Hulle is na ‘n nabygeleë hospitaal geneem nadat hulle gestabiliseer is.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Nuus24

Lees meer oor: netcare 911  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

fanie.hugo sê... lol Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.