Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vier Mandela se visie – DA

2013-02-11 16:49
Tweets Share Share line Print

 Johannesburg – Suid-Afrika moet die herdenking van oudpres. Nelson Mandela se vrylating uit die tronk Maandag vier deur sy visie vir die land te onthou, het die DA gesê.

“Ons moet nooit die wonderlike visie van die toekoms en die grondwet vergeet wat hy aan ons gegee het nie en wat vandag sy grootse nalatenskap is,” het Helen Zille, leier van die DA, in ‘n verklaring gesê.

Sy het gesê Suid-Afrikaners moet hulle weer daartoe verbind om Mandela se visie van ‘n verenigde land te herbou deur ‘n einde te bring aan die “wegbeweging” wat volgens haar deur die huidige leierskap geskep is.

“Elke Suid-Afrikaner weet dat ons land ver weg beweeg van Madiba se visie van ‘n vredevolle, voorspoedige demokrasie waar elke persoon die geleentheid het om sy potensiaal te bereik,” het Zille gesê.

Volgens Zille deel pres. Jacob Zuma en die huidige leierskap nie daardie visie nie.

Sy het hulle ook daarvan beskuldig dat hulle nie die nodige belangstelling het om probleme soos armoede, werkloosheid en die vernietiging van families op te los nie.

Zuma het Mandela Sondag in Johannesburg besoek om goeie wense aan hom oor te dra.

Hy het gesê Mandela was gemaklik en ontspanne.

Mandela is in Februarie 1990 uit die Victor Verster-gevangenis in Paarl vrygelaat.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Duitse Vlag sê... Giel as jy bang is vir afrikane passop hierdie ouens gaan ons van Afrika affee. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.