Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verwerp muilbandwet, vra persklub

2012-12-03 09:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Nasionale Persklub het 'n beroep op die Nasionale Vergadering gedoen om die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting, te verwerp.

Die klub se voorsitter, Antoinette Slabbert, sê hulle verwelkom die aanpassings wat gemaak is, maar die aangepaste weergawe maak steeds voorsiening vir tronkstraf van soveel as 25 jaar.

Sy sê die staat moet nie gewone mense kriminaliseer omdat hulle bloot hul reg op toegang tot inligting uitoefen nie.

Die ANC se parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê die wetsontwerp gaan nie daaroor om korrupsie weg te steek nie, maar om sensitiewe staatsinligting ter wille van staatsveiligheid te beskerm.

Dit volg nadat die nasionale raad van provinsies verlede week die sogenaamde muilbandwet met 34 stemme teen 16 aanvaar het.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: inligtingswet  |  media
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Francois Blom sê... En steeds wil ek van jou verskil, sien, ek is teleurgesteld in menseregte... Saam met menseregte het 'n klomp euwel sy kop uitgesteek. Geen verkragter, moordenaar, dief (as hul skuldig bevind word) mag die voorreg hê om op menseregte aanspraak te maak nie. Ons as mense MAG en KAN nie aanspraak maak op regte nie, in elk geval nie regte wat ons nie toekom nie. Dan word dit 'n voorreg. Die blote feit dat ek mag wees (al gun sekeres my dit glad nie) is nie 'n reg nie. Dit is 'n voorreg. As jy die wet oortree, dan is jy besig om met die voorregte van ander te mors. En om met die voorregte van ander te mors is nie die voorreg van die vermorser nie. Ek, as homoseksuele mens, is so bewus van groepe waar ek nie welkom sal wees nie (al vereis die grondwet dit sogenaamd) en daarom gaan soek ek nie daar vir moeilikheid nie, die ou wat daarop uit is om kwaad te doen kan hier iets by my leer... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Material Expeditor

Pretoria
Akasia Personnel Consultants
R10000 - R15000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
R750000 - R800000

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.