Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verwarring oor Limpopo-handboeke

2012-06-28 11:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nie alle skole in Limpopo het teen Donderdag handboeke ontvang nie, ten spyte van die departement se bewerings dat hy sy sperdatum gehaal het, het die Suid-Afrikaanse vereniging vir skoolhoofde gesê.

“Wat bedoel hulle [die onderwysdepartement] met hul sperdatum? Selfs al het een skool nie handboeke ontvang nie is dit een te veel,” het die adjunk-president van die vereniging, Ngoako Rapaledi, gesê.

“Hulle kan nie sê hulle het hul sperdatum gehaal nie. Ek is op pad na ‘n skool waar handboeke nog afgelewer moet word. Daardie selfde vragmotor het nog aflewerings wat vanoggend gedoen moet word. Watter sperdatum?” het hy gevra.

Die departement het ‘n ooreenkoms met die regteorganisasie Section 27 gehad dat alle skole in die provinsie teen Woensdagaand handboeke sal ontvang.

Hope Mokgatlhe, woordvoerder vir die onderwysdepartement, het vroeër gesê dat alle handboeke teen Woensdagaand uit die pakstore was.

“As mense sê ons het nie ons sperdatum gehaal nie, moet hulle bewyse gee. Daar is dalk ‘n paar skole wat nog nie hul boeke ontvang het nie, aangesien daar niemand by die skool was nie, maar die boeke is daar.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Martin Schoeman sê... Ek stem, Wilhelmina, alhoewel ek twyfel of dit wat ons van hom op TV gesien het, voorgegee was. Ek is oortuig daarvan dat hy baie ordentlik en gerespekteerd was deur sy kennisse, Dis net jammer dat sy beste pel Johan Moss nie uitbry oor sy beter wete nie, want dan kon ons ook weet. RIP Vuyo! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Finanical Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of Tax / Senior Tax Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.