Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verteenwoordigers in De Doorns gedreig

2012-11-09 18:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Samesprekings om die staking van plaaswerkers in De Doorns in die Hexriviervallei te beëindig, het weer misluk, berig Eyewitness News.

Agri Wes-Kaap het Vrydag in 'n verklaring gesê hy het met vakbondlede, wat beweer hulle verteenwoordig die werkers, vergader, maar dinge het vinnig handuit geruk.

"Verteenwoordigers van Agri Wes-Kaap het vanoggend met 'n konstruktiewe bespreking begin, maar ná die eerste verdaging het vakbondlede die verteenwoordigers gedreig," het Porchia Adams, woordvoerder, gesê.

Plaaswerkers het vroeër vandeesweek begin staak om beter lone te eis. Hulle verdien glo daagliks R70 en het 'n verhoging van R10 van die hand gewys.

Intussen het die betogings na Wellington versprei. Geen geweld is in dié gebied aangemeld nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: de doorns  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Angelique Potgieter sê... Ummm, kan iemand my dalk se hoekom dit aanvaarbaar is dat meeste van die plakkerskampe nie witmense toelaat nie, buiten die feit dat witmense te bang is om daar in te gaan, maar wat maak dit so anders as wat hier nou gebeur? die verskil tussen Kleinfontein en die swart gemeenskappe (soos hulle genoem word) is die feit dat Kleinfontein nie water of krag steel van dag tot dag nie en hulle maak 'n skoon bestaan. hulle lewe nie in hul eie gemors nie. As jy so deur n plakkerskamp ry, of selfs verby ry, sien jy al die rommel wat rondle, water wat in die strate afloop, ens. Met ander woorde, die mense van Kleinfontein is bereid om tax te betaal, in te val met al die reels en regulasies, maar hulle wil net uitgelos word om in vrede saam met hul eie soort te lewe. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.