Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verslag oor korrupsie, wanbestuur maak opslae

2013-02-26 09:38
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Grootskaalse korrupsie en wanbestuur is beklemtoon in 'n hoogs geheime verslag oor die departement van vroue, kinders en gestremdes, het Beeld Dinsdag berig.

Besonderhede uit die verslag het aan die lig gekom kort ná Lulu Xingwana, minister van die departement, in die spervuur was vir die aankoop van miljoene rande se luukse kantoormeubels vir haar hoofkantoor.

Moontlike regstappe kan die departement in die gesig staar ná bevindings dat die departement amptenare sonder kwalifikasies in senior poste aangestel het. Van dié amptenare het selfs misdaadrekords gehad.

Die verslag werp die lig op onder andere die gevalle van 'n amptenaar wat R180 000 vir oortyd betaal is, ’n basiese verpleër wat aangestel is as 'n direkteur, en vriende wat bevoordeel en in direkteursposte aangestel is bo kandidate met beter kwalifikasies.

Beeld het berig dat hy in besit is van die geheime verslag wat ná ’n ondersoek opgestel is. Xingwana het die verslag glo self aangevra en wil dit nou nie aan LP’s bekend maak nie.

Cornelius Monama, departementele woordvoerder, het gesê tugstappe het begin en van dié amptenare is reeds tydelik met betaling geskors.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Ilze, laat een van die slimstes van die slimmes jou nou antwoord. Met wie jy praat weet ek nie want ek sien geen spesifieke kommentaar wat die DA kritiseer en waarop jy reageer nie, maar in die lig daarvan dat jy tog wens om my 'kortliks die korrekte feite mee te deel' hier volg die werklike klipharde feite: Toegegee wanneer jy sê dat die DA in wese 'n swart party is wat ploeg met wit kallers. Onweerlegbaar die feit dat wie ookal DA stem, stem daarvoor dat die TOP Poste in die land aan swartes gaan selfs al is hulle minder bevoeg as blanke aansoekers vir dieselfde besluitnemende poste. Dieselfde DA-lede stem op wit en swart daarvoor dat blankes oorsee moet gaan werk soek en dat die lokale geleenthede aan swartes gegee word. Ek praat steeds van dieselfde DA-lede wanneer ek sê dat hulle saam met die DA stem vir grondherverdeling. DA-lede gee aan Helen Zille dmv hul stembriefies 'n blanko tjek en dit beteken dat wanneer sy saam met swart massas dans en lofliedere sing aan kaders wat meegedoen het aan bomme plant in winkels, spoorwegstasies en onder Wimpy se tafels waar hulle onskuldige vrouens en kinders vermoor het, neurie hulle, haar bewonderaars, saam. As jy Ilze, Zille bewonder terwyl sy nie slegs afbreek doen aan Afrikaans, maar in teenstelling daarmee dans ter ere van moordenaars wat lede was van Umkhonto we Sizwe, moet jy dit met jou eie gewete uitsorteer. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 15:38 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Cambridge Road
  • Wednesday Bedfordview - 15:37 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.