Verpleër wat kankerpasiënt verkrag terug in hof

2012-02-07 10:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Verpleër wat glo ‘n terminaal siek kankerpasiënt in ‘n hospitaal in Bloemfontein verkrag het, sal Dinsdag in die stad se landdroshof verskyn.

Die saak is verlede maand in die Bloemfontein-landdroshof uitgestel vir ‘n finale besluit deur die provinsiale kantoor van die direkteur van openbare vervolgings (DOV).

Die uitstel is gegee aangesien die advokaat wat die DOV se saak hanteer het in ‘n ongeluk betrokke was.

Die 33-jarige verpleër is in hegtenis geneem nadat ‘n 50-jarige kankerpasiënt beweer het sy was verkrag tydens ‘n nagskof by die Nasionale Hospitaal.

Die siek vrou se man het aan die polisie gesê dat die aanval op 15 Oktober plaasgevind het.

Die pasiënt, wat sedertdien gesterf het, kon nie die vroulike medepligtige wat die man glo gehelp het identifiseer nie.

Volgens die pasiënt het ‘n verpleegster haar vasgedruk terwyl die verpleër haar verkrag het.

Die man is op borgtog vrygelaat.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: verkragtings  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Attie sê... JennyLove Is jy @*$*^% of siek? Die karre sal gesteel word ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.