Verpleër afgedank ná hy glo pasiënt verkrag

2012-02-03 12:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Verpleër wat glo ‘n depressielyer in ‘n hospitaal in Potchefstroom verkrag het, is afgedank, het owerhede Vrydag gesê.

“Die morele waardes van ons samelewing verval,” het Magome Masike, die LUR vir gesondheid, aan SABC-radionuus gesê.

“Ons het deur ‘n dissiplinêre proses gegaan waar die man skuldig bevind en afgedank is.”

Die 24-jarige man sal op 16 Februarie in die Potchefstroom-landdroshof verskyn, het die Noordwes se polisiewoordvoerder brig. Thulani Ngubane gesê.

“Die pasiënt is in die hospitaal opgeneem vir depressie. Sy het in ‘n televisiekamer gesit toe sy deur die verpleër na die linnekamer geneem is,” het Ngubane gesê.

“Volgens die inligting wat ontvang is, het die slagoffer die verdagte gevolg, aangesien sy gedink het hy roep haar vir medikasie. Daar word beweer dat die verdagte die slagoffer met medikasie bedwelm het voordat hy haar verkrag het.”

Die beweerde verkragting het op 19 Januarie plaasgevind.

“Die verdagte het rubberhandskoene tydens die verkragting gebruik en het dit in die asblik weggegooi,” het Ngubane gesê.

Die vrou het die verkragting by owerhede van die hospitaal aangemeld.

Die verdagte het op 21 Januarie vir die eerste keer in die hof verskyn en is op borgtog van R1 000 vrygelaat.

‘n Verpleër van ‘n hospitaal in Bloemfontein het verlede maand in die hof verskyn op ‘n aanklag dat hy ‘n kankerpasiënt verkrag het. Die vrou is intussen dood.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: verkragtings  |  misdaad  |  medici

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Attie sê... JennyLove Is jy @*$*^% of siek? Die karre sal gesteel word ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.