Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vermoorde man se wapens opgegrawe

2012-06-04 07:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Man is in hegtenis geneem nadat drie gewere van 'n man wat in Mei in die Noordwes vermoor is, in sy tuin opgegrawe is, het die polisie gesê.

Die man is Saterdag in hegtenis geneem en staan tereg op aanklagte van moord en die onwettige besit van gesteelde vuurwapens.

Andre Traut, polisiewoordvoerder, het gesê polisiebeamptes het drie gewere, wat in die tuin van die verdagte se huis in Bella Vista begrawe is, gevind.

Traut het gesê die vuurwapens is dié van 'n man wat in Mei by sy huis in Zeerust in die Noordwes vermoor is.

Die verdagte sal na verwagting Maandag in die hof verskyn.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: misdaad  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mandy Mans sê... Die anc is al so gewoont om "Rasicts" te skreeu vir almal wat nie saam hul stem, hul weet nie eens mee wat dit beteken nie! En as die ander net kan ophou om so vinnig verskoning te vra sodra die anc hul "aanvat" en hul rassiste noem, en as meer mense net die waarheid sal begin praat, kan ons dalk nog die land van ondergang red. Die anc sal almal rassiste noem wat hul probeer aanvat oor hul totaal en al misluk, want dan los almal hul weer en vra nederig onverskoning. Dis net 'n woord, jou hare gaan nie uitval of weerlig strale gaan jou tref. Get over it! Zuma is onnossel, die anc is korupte etters wat vir niemand in die land omgee behalwe hulself. Vat hul aan, skop hul uit en kry tog net iemand wat kan basisse goed soos water en krag kan voorsien! Kry tog net iemand wat verder as sy volgende paycheck kan dink! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.