Vermeende vraesteldiewe op borgtog vry

2009-11-24 15:17
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nege mense wat daarvan beskuldig word dat hulle betrokke was in die uitlek van eksamenvraestelle, is deur die Nelspruit landdroshof op borgtog vrygelaat, het Mpumalanga polisie Dinsdag gesê.

“Agt van hulle is op R8 000 borgtog elk vrygespreek, terwyl die negende verdagte, wat ‘n tronkbewaarder is, R5 000  se borgtog ontvang het,” het kapt. Leonard Hlathi gesê.

Hulle saak is uitgestel tot 11 Januarie, wanneer hulle saam met drie ander sal verskyn wat in Oktober van dieselfde oortreding beskuldig word.

Kapt. Hlathi het gesê dat agte mense Saterdag in hegtenis geneem is en die negende persoon Sondag.

Onder hulle was ‘n tronkbewaarder wat ‘n internet kafee besit waar die eksamen-materiaal glo afgelaai is, sowel as ‘n werknemer by ‘n winkel.

Gedurende die inhegtenisname het die polisie beslag gelê op ‘n geheuestokkie, rekenaar toerusting en drie selfone waarop eksamen vraestelle afgelaai is.

Verlede maand het die onderwyser Milton Msimango (32) en die studente Patience Mkhantshwa (22) en Charity Xulu (23) in die hof verskyn in verband met dieselfde ondersoek. Hulle sal op 11 Januarie 2010 weer in die hof verskyn.

Volgens Zwame is nuwe vraestelle ingebring nadat daar van die uitlek van die vraestel gehoor is.

- Sapa



 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: onderwys

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Attie sê... JennyLove Is jy @*$*^% of siek? Die karre sal gesteel word ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.