Vermeende rower sterf

2010-07-17 22:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vermeende rower is Saterdag doodgeskiet tydens ‘n gewapende rooftog by ‘n supermark in Kagiso, het die polisie gesê.

Volgens ao. Solomon Sibiya, woordvoerder, het die polisie omstreeks 10:00 by die toneel opgedaag en die man op die grond gevind in ‘n plas van sy eie bloed.

“Hy is in die bors geskiet en deur paramedici dood verklaar op die toneel,” het Sibiya gesê.

Volgens die eienaar van die supermark het drie verdagtes probeer om die winkel te roof toe die sekuriteitswag op hulle losgebrand het.

“Die verdagtes het teruggeskiet. Die sekuriteitswag het drie skietwonde opgedoen. Hy is in die hospitaal opgeneem in ‘n ernstige toestand.”

Die ander twee verdagtes het op die vlug geslaan.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: sterftes  |  misdade  |  rooftogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

shirley.loots sê... Is dit nou rerig flippen nodig? Pleks hulle iemand hulle eie size aanpak geen genade nie mag hulle gevind word en stadig die dood in die gesig staar! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.