Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vermeende renosterstroper doodgeskiet

2012-11-12 10:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Valke het Sondag 'n vermeende renosterstroper in 'n skietgeveg in die Krugerwildtuin doodgeskiet en sy makker gewond, het 'n woordvoerder gesê.

Kapt. Paul Ramoloka het gesê die Valke, in samewering met 'n taakmag, het inligting ontvang oor vermeende stropers wat omstreeks 14:00 naby die Sabi Sand- privaat natuurreservaat, wat aan die Krugerwildtuin grens, gesien is.

"Toe ons span die vier mans konfronteer, het 'n skietgeveg tussen hulle en die polisie ontstaan. Een van die stropers is dood, nog een is in die hospitaal en twee ander is in hegtenis geneem."

Die polisie het beslag gelê op 'n jaggeweer, byl, saag en 'n sedan wat deur die vermeende stropers gebruik is.

Ramoloka het gesê die drie mans sal teregstaan op aanklagte van poging tot moord en die besit van gevaarlike wapens.

"Ons probeer nog die verdagtes verbind met die stropery wat die afgelope week in die Krugerwildtuin plaasgevind het."

Volgens Sanparke het die land sedert die begin van 2012 altesaam 528 renosters verloor. 'n Totaal van 320 van dié renosters is in die Krugerwildtuin doodgemaak.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bernard Nienaber sê... ek hoop sunette bridgess en haar kult het hierdie storie gelees en op haar facebook blad geplaas.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
  • Thursday Cresta - 11:40 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    SLOW TRAFFIC between Judges Avenue and Mimosa Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

TOWNHOUSES FOR SALE IN Port Alfred

TownhousesR 615 000

HOUSES FOR SALE IN Klipriver

HousesR 1 600 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.