Vermeende moordenaars sterf in skietery met polisie

2011-12-13 16:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mans, wat vir moord gesoek is, is dood in ‘n skietery met die polisie by ‘n huis in Amaoti, het die polisie in KwaZulu-Natal Dinsdag gesê.

Die skietery het Maandag omstreeks 22:00 plaasgevind nadat die polisie dié huis, waarin hulle vermoed het die vermeende moordenaars wegkruip, genader het, het kol. Jay Naicker gesê.

“Die verdagtes het toe op hulle losgebrand. Die polisiebeamptes het teruggeskiet en die twee verdagtes noodlottig gewond,” het Naicker gesê.

Nog twee mans is in die skietery beseer en is na ‘n hospitaal geneem.

Agt ander mans wat in die huis was, is in hegtenis geneem.

Die polisie vermoed al 12 mans was betrokke by ‘n skietery by ‘n taverne Saterdag in Amaoti, toe ‘n groep mense op klante losgebrand het. Hulle het twee mense doodgeskiet en drie ander gewond.

Die rede vir die skietery is onbekend.

“Die verdagtes wat in hegtenis geneem is, sal teregstaan op twee aanklagte van moord, drie van poging tot moord en die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.”

Hulle sal eersdaags in die Ntuzuma-landdroshof verskyn, het Naicker gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: polisie  |  rowers  |  skietery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Attie sê... JennyLove Is jy @*$*^% of siek? Die karre sal gesteel word ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.