Vermeende moordenaar deur gemeenskap doodgebrand

2012-01-23 18:03
Tweets Share Share line Print

Polokwane – ‘n Man van Thabanaswana in Sekgosese is deur lede van sy gemeenskap doodgebrand, het die polisie in Limpopo Maandag gesê.

Volgens lt. kol. Ronel Otto is die 50-jarige Enock Ramalobela Sondagaand met klippe gegooi en met stokke geslaan, waarna daar glo petrol oor hom uitgegooi en hy met ‘n motorband aan die brand gesteek is.

Hy is beskuldig van die moord op ‘n 14-jarige meisie.

Sy vrou is ook met petrol gegooi, maar is deur polisiebeamptes gered toe hulle op die toneel aankom.

Die vrou en haar drie kinders is na ‘n veilige plek geneem, het Otto gesê.

Inwoners het die polisie ook aangeval en klippe na hul voertuie gegooi, het sy bygevoeg.

Mahlatse Mendy Ramalobela se lyk is verlede week in ‘n leë huis gevind. Sy het op 10 Oktober op pad skool toe vermis geraak.

Lt. genl. Simon Mpembe, Limpopo se polisiekommissaris, het die aanval op die familie en die gevolglike moord veroordeel. Hy het lede van die gemeenskap gewaarsku dat hulle nie die wet in eie hande moet neem nie.

“Indien hulle (die gemeenskap) enige inligting het rakende misdaad wat in hul omgewing gepleeg word, word hulle aangemoedig om die plaaslike polisiestasie te kontak,” het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.