Vermeende sindikaat-leier vas op OR Tambo

2011-11-04 10:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Thaise man wat verbind word met ‘n internasionale renosterstroop-sindikaat is Vrydagoggend by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem, het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesê.

“Hy word by OR Tambo aangehou en ondervra deur doeane en die Valke,” het SAID-woordvoerder Adrian Lackay gesê.

Die man is tydens ‘n klopjag vasgetrek as deel van ‘n ondersoek oor die stroping en smokkel van renosterhorings na Oos-Afrika.

“Die verdagte is voorheen skuldig bevind in ‘n Suid-Afrikaanse hof nadat hy diereprodukte soos die bene van leeus gesmokkel het. Hy is ‘n boete van R10 000 opgelê, wat hy betaal het. Hy het die land daarna verlaat.”

Volgens Lackay dui die feit dat die man teruggekeer het daarop dat hy “beplan om betrokke te raak in verdere onwettige aktiwiteite”.

Hy is tussen 06:30 en 07:00 deur Suid-Afrikaanse amptenare voorgekeer toe sy vlug van Thailand geland het.

Die man is glo ‘n vennoot van die berugte stroper Chumlong Lemtongthai en dié twee is glo sleutelfigure in ‘n internasionale stroperysindikaat, het Lakay gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: smokkelary  |  stropery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.