'Verkragter' byt meisie (9) se oor af

2009-10-07 08:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Man sal binnekort in die hof verskyn nadat hy glo 'n meisie verkrag en 'n stukkie van haar oor afgebyt toe sy om hulp geskree het.

Kapt. Vincent Pandarum, 'n polisiewoordvoerder, het Dinsdag gesê die gr. 4 meisie is verlede Donderdag in Esperanza naby Umzinto "brutaal" verkrag.

"Die meisie en haar twee niggies het vir 'n familielid by 'n taxistaanplek gewag. Die kaal man het hulle genader waarna hulle gehardloop het. Die man het die kinders agternagesit en hy het een van die meisies gevang."

Pandarum het gesê die man het die meisie na 'n bos gesleep waar hy haar glo verkrag het.

"Terwyl die man haar verkrag het, het sy gehoor hoe haar ma roep. Sy het probeer reageer, maar die man het haar mond toegehou met sy hand. Die meisie het sy hand gebyt en haar ma geroep. Die man het haar toe in haar gesig en haar oor gebyt voor hy gevlug het."

Die meisie het bytmerke aan haar gesig opgedoen en 'n gedeelte van haar regteroor is afgebyt.

Pandarum het gesê die man het by 'n familielid in die Oos-Kaap se huis weggekruip en is Sondag in hegtenis geneem.

"Die meisie sal binnekort plastiese chirurgie ondergaan om haar verminkte oor te herstel."

Hy het gesê speurders ondersoek die moontlikheid dat die verdagte dalk aan ander aanvalle en verkragtings in die gebied verbind kan word.

Die man sal Woensdag in die hof verskyn.

– Sapa

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.