'Verkrag my vrou'

2012-01-04 09:42
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man van Modimolle (Nylstroom) het glo gisteraand drie van sy eie werknemers met ’n geweer gedwing om sy vervreemde vrou te verkrag en haar borste gedeeltelik af te sny, terwyl hy glo self hul 19-jarige seun doodgeskiet het.

Die 51-jarige man en drie van sy werknemers het na bewering omstreeks 19:00 by die vrou se huis ingebars, het brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van polisie in Limpopo, gesê.

Die vrou is hardhandig in haar kamer gedwing en op die bed vasgemaak, waarna die drie werknemers met ’n .22 gedwing is om haar te verkrag.

Volgens Mulaudzi het die vrou ook verskeie steek- en snymerke aan haar borste gehad. Dit wil voorkom asof die aanvallers besig was om haar borste te probeer afsny.

“Die geraas het die aandag van haar 19-jarige seun, ’n student aan die Universiteit van Pretoria, getrek.

“Toe hy by die kamer inloop, het (die man) hom sonder uitlokking met die .22 in die kop geskiet. Hy is op die toneel dood gevind.”

Die pa het daarna gevlug.

“Hy is steeds gewapen en die rigting waarin hy gevlug het is onseker.”

Die polisie is op soek na die man, wat laas in ’n wit Toyota Fortuner met die registrasienommer DCS 392 FS gesien is.

Die drie werknemers het ook gevlug en niemand is nog aangekeer nie.

Enigeen met inligting moet kol. Mabisela Mohale by 082 565 8606 bel.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Beeld

Lees meer oor: moorde  |  verkragtings  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
128 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.