Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verkeersbeampte vas oor omkoopgeld

2012-11-13 16:41
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Verkeersbeampte is in hegtenis geneem na sy glo omkoopgeld van ‘n bestuurder van 'n minibustaxi aanvaar het, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.

Die 44-jarige vrou is Maandag in hegtenis geneem, het kapt Thulani Zwane gesê.

Die verkeersbeampte het glo op 31 Oktober die bestuurder afgetrek vir ‘n roetine ondersoek.

“Sy taxi is deursoek en daar was foute met die voertuig. Die bestuurder is ‘n boete van R600 opgelê,” het Zwane gesê.

Die verkeersbeampte het daarna op die voertuig beslag gelê. Die beampte het eers R1 000 geëis om die voertuig te oorhandig, maar die bestuurder kon net R300 bekostig.

Zwane sê hulle het daarna ooreengekom dat die bestuurder die uitstaande bedrag later kon betaal.

Die bestuurder het die voorval by die polisie gerapporteer, en die beampte is in hegtenis geneem.

Die polisie het R700 kontant, ID-boeke, paspoorte, taxi-permitte en ou boetes in die beampte se voertuig gevind.

Die beampte is van korrupsie aangekla en sal Woensdag in die hof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Nico Swart sê... Hulle is seker sy vriende Finish en Klaar. Nou waar het ek dit nou weer gehoor...... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:45 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit -DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.