Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verkeerde lyk na begrafnis geneem

2013-02-01 12:13
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Kaapse man was getraumatiseer nadat hy die kis by sy vrou se begrafnis oopgemaak en 'n vreemdeling se lyk daarin gevind het, is Vrydag berig.

"Ek het my vrou se kis oopgemaak en sy het nie reg gelyk nie. Ek het onmiddellik geweet wat is fout," het Michael Galant aan die Daily Voice gesê.

"My dogter het na my toe gekom en gesê: 'Dit is nie mammie nie', toe het ek geweet daar is 'n groot fout."

Magdalene Galant (58) het Saterdag weens 'n hartaanval gesterf.

Haar dogter,  Leota Lakay, het aan die koerant gesê die begrafnisondernemers kon nie verduidelik hoe die lyke omgeruil is nie en het haar eers probeer oortuig dat hulle die regte lyk gebring het.

Sy het gesê die maatskappy het later erken dat hulle die verkeerde lyk by die lykshuis uitgehaal het.

Die Galant-familie het probeer om die begrafnisdiens te kanselleer, maar die ondernemers het hulle oorreed om voort te gaan. Die familie is later na die lykshuis vervoer, waar Magdalene se lyk aan hulle gewys is.

Volgens die koerant het die maatskappy om verskoning gevra en onderneem om te help met 'n tweede begrafnis.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Ai tog van tonder... Het jy geweet dat 'n diamant uit 100% koolstof bestaan? Is dit soveel werd as gewone koolstof? Weet jy wat edel vrot is? Soveel vir jou insig en sin vir waardering... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Business Intelligence

Centurion
Communicate Cape Town IT
Market Related

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.