Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verkeerde boeke by skool vir blindes afgelewer

2012-07-25 10:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Leerders by ‘n skool blindes in Limpopo het handboeke ontvang wat bedoel is vir siende leerlinge, in plaas van Braille-boeke, het ‘n berig Woensdag gesê.

Pakke handboeke wat vir siende leerlinge bedoel is, is steeds by die Siloe Skool vir Blindes nadat hulle Maandag afgelewer is, het die Sowetan berig.

Die skool, wat in die Thokgwaneg- informele nedersetting naby Lebowakgomo is, het 143 leerders en maak gebruik van Braille-boeke vir onderrig.

Beamptes van die skool het aan die koerant gesê hulle het Braille-boeke bestel en het gevind dat dié wat afgelewer is gewone boeke was.

Allan Suban, woordvoerder van die departement, het aan die Sowetan gesê daar is nog geen Braille-boeke beskikbaar nie.

“Handboeke vir blindes word nog deur uitgewers aangepas. Daar is geen handboeke vir hulle op die oomblik nie.”

Hy sê die aflewering van die konvensionele boeke by Siloe was ‘n fout.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: limpopo  |  handboeke  |  blindes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... JERRY, verlede Vrydag was mos lekker "fun" ... en dis koud hier in Pretoria, maar my lyfie is lekker warm gelag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
  • Friday Pretoria - 18:47 PM
    Road name: Boom Street
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sophie De Bruyn Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.