Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verhoor van 'Modimolle-monster' duur voort

2012-11-23 08:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die verhoor van Johan Kotzé, wat daarvan beskuldig het dat hy die verkragting op sy eksvrou beplan en haar seun vermoor het, sal Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof voortduur.

Die hof het Donderdag gehoor dat Andries Sithole, een van Kotzé se medebeskuldigdes, met die dood gedreig is indien hy nie Kotzé se eksvrou, Ina Bonnette, verkrag nie.

Jan van Rooyen, Sithole se regsverteenwoordiger, het aan Bonnette gesê dat hy slegs deelgeneem het omdat hy bang was dat Kotzé hom sou skiet.

Kotzé, Sithole, Pieta Mohlane en Sello Mphaka word van die moord op Bonnette se 19-jarige seun, Conrad, beskuldig en dat hulle haar op 3 Januarie ontvoer, herhaaldelik verkrag, aangerand en probeer het om haar te vermoor.

Kotzé het erken dat hy Bonnette se seun geskiet het, maar bewee die skoot het afgegaan toe hy hom laat skrik het deur te vra waar sy ma is.

Hy het ook erken dat hy Bonnette se een bors met 'n tang geknyp en 'n naald in haar bors gedruk het tot sy begin bloei het.

Hy beweer egter hy was daardie dag buite homself en kon hom nie beheer nie en dat hy nie bedoel het om haar seer te maak nie.

Bonnette het onder kruisondervraging deur Sithole se regsverteenwoordiger erken dat Sithole, Mohlane en Mphaka haar nie gemartel en aangerand het nie.

Sy het gesê hulle het reageer op die instruksies van Kotzé, wat sy as "manipulerend" beskryf.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnyama White sê... legens - jy teer waarskynlik op die nederlandse staatstoelae - so --- nie-arbeider - hou jou by jou lees en gaan soek vir jou 'n werk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 08:51 AM
    Road name: William Nicol Drive Southbound
    DELAYS between Hurlingham and Sandton
  • Friday Fourways - 08:49 AM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS approaching the William Nicol Drive exit due to faulty traffic lights off the Highway at Leslie Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.