Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verhoor begin ná vyf drawwers sterf

2013-02-18 09:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die verhoor van Sibusiso Langa, wat daarvan beskuldig het dat hy vyf drawwers omgery het, sal na verwagting Maandag in die Pretoriase hooggeregshof begin.

Langa, 'n meganiese ingenieur, was na bewering dronk toe hy op 23 Oktober 2011 sy Mercedes Benz ML500 in die groep drawwers geploeg het.

Die drawwers het voorberei vir die Soweto Marathon. Vier vroue en 'n man is dood en nóg 'n man is met kritieke beserings in die hospitaal opgeneem.

Tydens Langa se laaste hofverskyning op 11 Mei in die Pretoriase landdroshof, het die staat gesê hy staan tereg op vyf aanklagte van moord, een van poging tot moord en aanklagte wat verband hou met dronkbestuur.

Langa is in Oktober borgtog van R80 000 toegestaan. As deel van sy borgtogvoorwaardes moes Langa, wat ook Amerikaanse burgerskap het, albei sy paspoorte en sy rybewys inhandig.

Luidens 'n beëdigde verklaring wat tydens sy borgtogaansoek ingedien is, sal Langa nie die aanklagte teenstaan nie.

Twee weke is opsygesit vir die verhoor.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  dronkbestuur  |  padveiligheid  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Blou Muller sê... Mense wat nog op legens, johan allers en sirion is net so FAAATAAAP soos hulle. Hulle hoort in die selfde hok as stinkvinger. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Centurion - 16:59 PM
    Road name: N14 Westbound
    DELAYS through the Brakfontein Interchange towards the R55 exit
  • Thursday Pretoria - 16:59 PM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Cussonia Avenue and Lynnwood Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.