Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vergadering oor e-tolstelsel volgende week hervat

2012-10-05 18:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Vergadering deur die inter-ministriële komitee oor die e-tolstelsel en Cosatu sal volgende week weer hervat word.

"Daar is Vrydag beslis dat albei partye meer tyd benodig om die voorstelle wat op die tafel geplaas is te oorweeg," het Thabo Masebe, woordvoerder van adj.pres. Kgalema Motlanthe wat aan die stuur van die kabinet se e-tol-taakspan is, in 'n verklaring gesê.

Dít kom nadat die regering sy planne vir die implementering van die e-tolstelsel in Gauteng Vrydag sou aangekondig het.

Masebe het egter Donderdag gesê dié aankondiging kan dalk vertraag word.

"Dit word steeds gehou, maar die tyd is weens 'n ander vergadering met belanghebbendes nog nie vasgestel nie. Die aankondiging kan selfs tot Saterdag vertraag word," het hy in 'n SMS-boodskap gesê.

Die "belanghebbendes" sluit glo die vakverbond Cosatu in.

Patrick Crave, woordvoerder van Cosatu, het vroeër gesê die regering sal "te vinnig wees" indien hy voortgaan met die aankondiging.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: e-tolstelsel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Met enige witswaan teorie is daar net een swart swaan nodig om die witswaan-teorie totaal af te skiet. As jy beweer, moet jy kan bewys. Ek gee jou 'n verifieerbare naam. Jy beweer die regering bedryf hierdie moorde, maar jy't g'n bewys nie -- net 'n onbewese gerug en 'n onlogiese vervolgingswaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.