Verdagte sak voor parlement laat polisie skrik

2010-02-11 21:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Groot pers inkopiesak en ‘n paar stukkende krukke het Donderdag daartoe gelei dat die polisie voetgangers gewaarsku het om nie die 50 meter stuk van die sypaadjie voor die parlement te gebruik nie.

“Moet asseblief nie aan hierdie kant loop nie meneer,” het ‘n polisieman aan ‘n verslaggewer van Sapa gesê toe hy naby die relings in Pleinstraat voor Tuynhuis geloop het.

Op navraag oor hoekom hy nie mag nie, het die polisiebeampte geantwoord: “Omdat daar ‘n verdagte pakkie is.”

Hy het verwys na ‘n groot pers sak wat half weggesteek was in die bosse voor die parlementsgebou.

Bo-op ‘n lae muurtjie langs die sak was ‘n paar verweerde krukke.

Tien minute later het ‘n lid van die polisie se honde-eenheid ‘n groot wolfhond na die sak gelei.

Die hond het dit goed uitgeruik, polisie-amptenare het gekommunikeer oor hulle tweerigting-radio’s en minute later kon voetgangers weer soos normaal verkeer in Pleinstraat.

Lede van Kaapstad se sogenaamde “bergie”-gemeenskap gebruik gereeld die bankies in die area as beddens en stoor hulle besittings in die bosse agter die reling.

- Sapa


  

 

Lees meer oor: parlement

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.