Verbanne dokter praktiseer in Kaap

2012-01-15 13:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Suid-Afrikaanse dokter wat in die Verenigde Koninkryk en Australië verban is, behandel pasiënte onder 'n nuwe naam in Kaapstad.

Dr. Maurice Saadien-Raad, wat op aanklagte van wangedrag, bedrog en seksuele teistering skuldig bevind is, is twee weke gelede uit sy spreekkamer in die Prosper mediese sentrum in Plumstead geskop nadat die eienaar van die gebou sy regte identiteit uitgevind het.

Maar sy beweerde onbevoegdheid en gewoonte om administratiewe personeel te vra om hom te help om toetsuitslae te ontleed, het die gebou-eienaar onmiddellik laat lont ruik toe hy in 'n Jaguar by die werk opdaag.

Die gebou-eienaar, wat anoniem wil bly, het toe 'n privaatspeurder aangestel om die dokter se agtergrond te ondersoek.

Die ondersoek het 'n rits oortredings deur Saadien-Raad, wat beweer sy ouers is Afrikaans en Libanees en dat hy Engels, Afrikaans, Arabies en Xhosa kan praat, onthul.

Saadien-Raad het by monde van sy prokureur gesê 'n ondersoek word deur die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) gedoen en dat dit onvanpas sal wees om kommentaar te lewer.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: kaapstad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.