'Verander ANC-leierskap' – Malema

2012-01-13 12:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), sê die leierskap in die regerende party moet verander, het koerante berig.

Hy het ‘n beroep op lede van die African National Congress gedoen om die party “terug te eis” tydens die ANC se verkiesingsvergadering in Desember in Mangaung, het The Star Vrydag berig.

“Kom ons maak gereed. Ons gaan vir ‘n geveg. Ons gaan na Mangaung,” het die koerant hom aangehaal toe hy Donderdag die Ephraim Mogale-gedenklesing in Moutse, Limpopo, gelewer het.

“Ons gaan die ANC terug eis... om dit só te posisioneer dat dit die volgende honderd jaar sal oorleef.”

Malema het gesê die ANC het vir ‘n honderd jaar oorleef omdat dit in robuuste debatte deelgeneem en kritiek toegelaat het.

“Vandag word diegene wat ‘n verskillende mening het, opsygestoot... Dissipline in die ANC was nooit gebruik om ‘n verskillende mening te onderdruk nie,” het hy gesê.

“As daar ‘n leierskap is wat bang is vir nuwe menings, nuwe idees; daardie leierskap sal die ANC dood maak.”

Malema is in die proses om teen sy vyf jaar lange skorsing te appelleer.

Hy is skuldig bevind op aanklag dat hy verdeeldheid in die ANC saai en die party in oneer bring.

Malema is egter onskuldig bevind op aanklag van rassisme oor uitlatings wat hy in Mei 2011 op 'n saamtrek gemaak het.

The Times berig dat Malema ook die lesing gebruik het om pres. Jacob Zuma te kritiseer. Hy het Zuma se besluit om vyf departemente in Limpopo onder nasionale administrasie te plaas, gekritiseer.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: julius malema  |  sa politiek  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
46 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.