Ventersdorp-boer aangeval op plaas

2010-04-18 11:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Boer (50) van die Noordwes is in 'n ernstige toestand nadat hy op sy plaas in Ventersdorp aangeval is, het paramedici Sondag gesê.

Paramedici is 05:00 Sondagoggend na die toneel ontbied en het die man behandel vir verskeie steekwonde aan sy been, het Werner Vermaak, ER24-woordvoerder in 'n verklaring gesê.

Die man het ook 'n fraktuur aan sy bobeen en ander wonde opgedoen. Hy is per lugvervoer na die Milpark-hospitaal in Johannesburg geneem.

"Die man het glo geraas buite sy huis gehoor toe sy honde begin blaf het. Toe hy gaan ondersoek instel, het drie onbekende verdagtes hom oorrompel en na bewering aangerand."

Die man se vrou en dogter het in 'n ander kamer weggekruip ten tyde van die voorval en word behandel vir skok.

Polisiewoordvoerder lt.kol. Lesego Metsi het gesê hulle het op die toneel aangekom soos wat die man na die hospitaal gevlieg is.

"Die verdagtes het ook probeer om die man se voertuig te steel. Die buurman het hulle egter gesien, 'n paar skote gevuur en toe hardloop hulle weg."

Die aanvallers is nog op vrye voet. Die polisie ondersoek die voorval.

- Sapa
 

Lees meer oor: plaasaanvalle  |  ventersdorp

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.