Veiligheidswag se rug gebreek tydens rooftog

2010-01-25 08:28
Tweets Share Share line Print

Middelburg. – ’n Veiligheidswag se rug is gister gebreek toe transitorowers wat hulle as werknemers van G4 Security voorgedoen het, ’n geldwa met springstof oopgeblaas het.

Mnre. Zitha Nkosi en James Mkhwanazi van dieselfde maatskappy het gister geld by die Ridge Casino in Emalahleni (Witbank) gaan haal, het kapt. Leonard Hlathi, woordvoerder van die eenheid teen georganiseerde misdaad, gesê.

Omstreeks 12:30 het ’n groen Kia en ’n wit Corsa-bakkie, met magnetiese G4 Security-kentekens, hul geldwa genader waar die N4 en die N12 bymekaar aansluit.

Die vier insittendes van die twee voertuie het vir die wagte gewys om stil te hou, het Hlathi gesê.

“Die rowers het G4 Security-identiteitskaarte aan die wagte gewys. Die wagte het gestop en is gedwing om uit die transito-voertuig te klim.”

Die rowers het toe glo met R5-gewere op die wagte geskiet, maar geen patroondoppies kon op die toneel gevind word nie.

Die transitovoertuig se deur is toe met springstof oopgeblaas, het Hlathi gesê.

Met die slag van die ontploffing is Nkosi sy rug gebreek.

Die rowers het vermoedelik met drie sakke met ’n onbekende bedrag geld op die vlug geslaan. 

- Beeld

Lees meer oor: transitorooftogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Jaque Herman sê... Ag shame!!! LoL 'Traumatized'?? LoL What you give,you'll receive. Whites are tired of black arrogance and black parasites. Incidents like this will only increase. Blacks hate whites and blame whites for everything, yet when we return the favour they cry and are 'traumatized'. LoL Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 129,837.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.