Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vavi ontken bewerings oor korrupsie

2013-02-28 13:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van Cosatu, het Donderdag in antwoord op bewerings wat deur Eyewitness News gepubliseer is, ontken dat hy betrokke was by enige finansiële ongerymdhede.

"Ek sal nooit die mag wat ek het as sekretaris-generaal van die federasie, gebruik om van die lede van die federasie, wat 'n daaglikse stryd teen korrupsie stry, te steel nie," het hy gesê.

Patrick Craven, woordvoerder van Cosatu, wou nie Woensdag kommentaar lewer op die berig nie.

"Ek kan nie kommentaar lewer nie. Dit is alles gebaseer op anonieme bronne. Ons het 'n staande beleid dat ons nie kommentaar lewer op sulke stories nie."

Craven het gesê die kwessie sal Donderdag by 'n mediakonferensie genoem word.

Mail & Guardian se webwerf het Woensdag berig dat Vavi ondersoek sal word vir 'n aantal bewerings, insluitend finansiële wandade wat verband hou met Cosatu se nuwe gebou in Braamfontein, Johannesburg.

Vavi het ook na bewering met opposisiepartye, insluitend die nuutgestigte politieke platform, Agang, saamgespan om die regering en die ANC te destabiliseer.

Volgens Mail & Guardian het Cosatu-leiers, wat 'n vergadering van die uitvoerende komitee bygewoon het, streng optrede teen Vavi geëis.

"Dit was die moeilikste vergadering wat ek nog ooit bygewoon het. Daar was 'n baie sterk woordewisseling. Vavi was in trane. Hy is van alle kante aangeval. Hy het nie woorde gehad nie," het 'n bron gesê.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: cosatu  |  zwelinzima vavi
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

qnqe2 sê... Andrew ja dis mar 'n dun lyn van die vanne. En ek dink soms jul leef jul godsdiens en na aan die aarde uit soos wat verwag word van bo. Miskien is da familieverband ek se nog steeds ek is afrikaner maw vasteland. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.