‘Vat hande teen plaasaanvalle’

2010-04-21 23:29
Tweets Share Share line Print

Jan Bezuidenhout, Landbou.com

Johannesburg - Boere, werkers en plaasbewoners het mekaar nodig as teenwig vir plaasaanvalle en -moorde, en hulle moet hande vat, sê die voorsitter van die parlementêre komitee vir Polisie, me. Cindy Chikunga.

Sy het Dinsdag ‘n spesiale vergadering van dié komitee byeengeroep nadat landbou.com se petisie, Stop plaasmoorde, op 25 Maart aan haar oorhandig is.

Verskeie organisasies in die landbou is genooi om voorleggings aan die komitee voor te hou, waarna ‘n tyd vir vra toegelaat is. Mnr. André Botha, voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee was eerste aan die beurt en in vraetyd moes Botha vrae van komiteelede beantwoord.

Ander voorleggings was deur mnr. Ishmail Motala van die United South African Agricultural Association (USAAA), wat sowat 1800 boere in die Wes-Kaap verteenwoordig; deur die vakbond Food and Allied Workers Union (FAWU), en deur Rudnet, ‘n nie-regeringsorganisasie wat hom beywer vir die opheffing van plaaswerker-gemeenskappe.

Botha het Agri SA se afkeer in plaasmoorde uitgespreek en die moorde van boere, werkers en hul gesinslede ten sterkste veroordeel. “ ‘n Veiligheidsaanslag alleen kan nie die pobleem oplos nie, ‘n geïntegreerde misdaadvoorkomings- en bestuursplan is nodig. Doeltreffende optrede teen korrupte elemente in die SA Polisiediens is ook nodig.”

Lees meer hier.
 

Lees meer oor: plaasaanvalle  |  landbou  |  plase

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Stephan sê... "Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) is gekant teen die huidige voorgestelde jeugloonsubsidie. Dit is omdat "onpatriotiese" Suid-Afrikaanse werkgewers die subsidie gaan gebruik om "hulle eie sakke vol te stop", het hy gesê. " Die gehuil om die subsidie gaan daaroor dat elke jong mens wat werk kry nie noodwendig aan hulle geld hoef oor te betaal nie. Cosato se smerige hande word uit die kasrigerster gehou. Geen wonder hulle is so bang nie. Indien ouer mense afgedank word, droog hulle inkomste op. Dis so deursigtig. Tyd dat die smerige spul in die bek geruk word. Sosato dink hulle regeer die land. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.