Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vanderbijlpark lê onder sneeu

2012-08-07 10:50
Tweets Share Share line Print

Nuus24-gebruiker Hein Gouws het dié foto by sy huis in Vanderbijlpark geneem.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Johannesburg – Inwoners van Vanderbijlpark het wakker geword met sneeu wat oor die stad gesprinkel lê.

Laetitia van den Heever, eienaar van ‘n gastehuis, sê dit sneeu gewoonlik een keer in vyf of ses jaar in die gebied. Sy sê dit lyk “lieflik.”

“[Die sneeu] het liggies op die plante gaan lê. Dit is pragtig; dit lyk soos Kersfees,” het sy gesê.

Van den Heever sê dit het teen 08:00 weer “in alle erns” begin sneeu.

Jan Vermeulen, weervoorspeller by die Suid-Afrikaanse weerdiens, sê swaar wolke hang oor Vereeniging en dat ligte sneeu vir die suide van Gauteng voorspel word.

Berigte doen ook die ronde dat Bethlehem en Clarens in die Vrystaat ook ligte sneeu gekry het.

Vermeulen sê die koue weer sal Woensdag verbeter, maar nóg ‘n koue front sal Vrydag die land vanaf die suidweste tref.

– Hoe lyk die weer in jou geweste? Stuur jou foto’s na fotos@nuus24.com.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: vanderbijlpark  |  sneeu  |  weer
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... "".. Een van die bestuurders het duidelik die verkeersreëls verontagsaam.""" Die berig se dat die motor se bestuurder 'n ander motor verbygesteek het en onder die trekker beland het, wat vir my se dat die trekker op sy regte plek was. Dis bitter tragies - 6 mense van een gesin net so in 'n oogwink uitgewis. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.