Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Valke gryp Malema se vriend

2013-01-31 07:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Boy Mamabolo, 'n voormalige vriend van die voormalige jeugligaleier Julius Malema, is in hegtenis geneem vir bedrog, het die Valke Woensdag gesê.

"Ja, hy is nou net [Woensdag] in hegtenis geneem," het kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, gesê.

Die aanklag van bedrog hou verband met Mamabolo se voorsitterskap van die geografiese namekomitee in Limpopo.

Mamabolo, 'n vurige ondersteuner van pres. Jacob Zuma, sal Donderdag in die Polokwane-landdroshof verskyn.

Geen verdere inligting is bekend gemaak nie.

Mamabolo was onlangs in 'n stryd gewikkel met Malema.

Hy het na bewering gedreig om die oorskot van Malema se ma, Mahlodi Malema, op te grawe en dit voor sy ouma se huis in Seshego te strooi.

“Hierdie keer wil ek jou wys dat ek meer brutaal is, en Mahlodi uit haar graf opgrawe en haar voor [jou ouma se huis] neerlê. Jy het baie slegte dinge aan my gedoen,” het die boodskap gelees.

Die saak is Dinsdag voorlopig van die rol geskrap.

Die oorsprong van die beledigende SMS wat hy na bewering aan die geskorste leier gestuur het, moet eers bevestig word, het brig. Hangwani Mulaudzi gesê.

“Hierdie [die saak se terugtrekking] is hangende die uitslae van die plaaslike kriminele rekordsentrum.”

Mulaudzi sê dis noodsaaklik om vas te stel of Mamabolo die boodskap gestuur het. Die saak sal na die hof teruggestuur word sodra die uitslae bekend is.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: julius malema  |  boy mamabolo  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Beste Skim, 'rassis' is een woord wat te pas en te onpas werd, wordt en zal worden gebruikt. Daar zijn al vele vele onschuldigen over de gehele wereld door naar de filistijnen geholpen op allerlei manieren. Over het algemeen is de "anti rassist" zelf uitgegroeid tot een pure rassist van het zuiverste water. Geen enkel ras op de wereld heeft het recht op grond van 'leedmonopolie, het alleenrecht op ellende) andere rassen te domineren. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.