Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Valke grafstil oor Malema-lasbrief

2012-09-21 15:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Valke wou Vrydag nie kommentaar lewer oor berigte dat 'n lasbrief vir Julius Malema, geskorste leier van die ANCYL, uitgereik is nie.

“Die Valke reik nie lasbriewe uit nie, so ons lewer nie kommentaar daaroor nie,” het McIntosh Polela, woordvoerder van die Valke, gesê.

Op ‘n vraag oor of die eenheid beplan om Malema in hegtenis te neem, het hy gesê: “Selfs as ons beplan om hom in hegtenis te neem, sal ons nie vir julle sê nie.”

City Press het Vrydagmiddag berig dat 'n lasbrief vir Malema se inhegtenisname uitgereik is.

Die koerant het berig dat Malema na verwagting volgende week op aanklagte van geldwassery, korrupsie en bedrog in ‘n hof in Pretoria of Polokwane sal verskyn.

Malema se prokureurs het die nasionale vervolgingsgesag en die Valke volgens dié berig vroeër gevra om hom nie in hegtenis te neem nie, maar om vir hom te sê waar en wanneer om in die hof te verskyn.

Malema het die afgelope week weer gesê hy sal in die hof verskyn as hy aangekla word.

Die saak hou verband met Malema se Ratanang Familietrust en sy aandeelhouding in On-Point Engineering, ‘n maatskappy wat miljoene gemaak het uit tenders van die regering in Limpopo.

Meer inligting volg.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

barry.beukes.54 sê... KINDERS MOET PAK KRY AS DIT NODIG IS OUDERDOM 3JR TOT UIT SKOOL... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Northwold - 06:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Friday Pretoria - 06:22 AM
    Road name: Van Der Hoff Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Eskia Mphahlele Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.