Vakbonde: 'Die regering lieg'

2010-08-10 14:29
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Volgens verskeie vakbonde vertel die regering leuens as hulle sê dat hul nie die 8.6% loonverhoging kan bekostig nie.

“Hulle het die Wêreldbeker-sokkertoernooi gehad. Hulle het geld en dan verwag hulle van ons om vir peanuts te werk,” het Merlyn Mjoni, ‘n stakende onderwyseres van Garankuwa, tydens Dinsdag se stakings in Pretoria se middestad gesê.

Mjoni was deel van ‘n groep lede van die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) wat Dinsdag aan die staatsdiens-staking deelgeneem het.

Volgens Boitumelo Ramahlaha, polisiebeampte, was die regering se aanbod van ‘n R10 verhoging in behuisingstoelae eenvoudig nie genoeg nie.

“Die regering moet by hulle beloftes hou. Hulle het nou die geld na afloop van die Wêreldbeker-sokkertoernooi. R10 gaan my nie gelukkig maak nie,” het Ramahlaha gesê.

Vakbonde eis ‘n 8.6%-loonverhoging terugwerkend tot 1 April en behuisingstoelae van R1000.

Die regering bied ‘n 7% verhoging aan en R630 behuisingstoelaag.

Altesaam 150 000 betogers word in Pretoria verwag, waar ’n memorandum aan die minister vir die staatsdiens en administrasie, Richard Baloyi, oorhandig gaan word.

Cosatu verteenwoordig sowat 1,3 miljoen werkers in die staatsdiens.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

shirley.loots sê... Is dit nou rerig flippen nodig? Pleks hulle iemand hulle eie size aanpak geen genade nie mag hulle gevind word en stadig die dood in die gesig staar! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.