Vakbond: Pasiënte moet 'onderhandel' by hospitale

2010-08-20 12:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Pasiënte wat lewe en dood situasies in die gesig staar moet met betogers “onderhandel” om hospitale se grense oor te steek, het ‘n vakbond Vrydag gesê.

Die verklaring deur die National Education, Health and Allied Workers' Union (Nehawu) in die Wes-Kaap kom ná stakende werkers in ander provinsies Donderdag verhoed het dat siek mense die hospitale binnegaan.

Suraya Jawoodeen, Nehawu Wes-Kaap se provinsiale sekretaris, het Vrydag in ‘n verklaring gesê dat die vakbond Kaapstad se Groote Schuur, Tygerberg en GF Jooste hospitale “heeltemal gesluit” het.

Sy het gevra dat lede van die gemeenskap wegbly van hierdie en ander dienslewering-gebiede.

“Diegene wat in situasies van lewe en dood verkeer moet toegang tot die terrein met ons hoofde by die betogings onderhandel,” het sy gesê.

“Ons vra verskoning vir enige ongerieflikhede wat deur ons aksie veroorsaak word en nooi die gemeenskap uit om by ons aan te sluit  by Groote Schuur Hospitaal, GF Jooste en Tygerberg.”

Sy het bygevoeg dat betogers ook die departement van binnelandse sake en die departement van arbeid, sowel as verskeie howe en regeringskantore in die provinsie gesluit het.

Volg Nuus24 op Twitter

– Is jy op een of ander manier geraak deur stakings? Stuur jou foto's of storie aan ons.

 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hospitale  |  stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Stephan sê... "Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) is gekant teen die huidige voorgestelde jeugloonsubsidie. Dit is omdat "onpatriotiese" Suid-Afrikaanse werkgewers die subsidie gaan gebruik om "hulle eie sakke vol te stop", het hy gesê. " Die gehuil om die subsidie gaan daaroor dat elke jong mens wat werk kry nie noodwendig aan hulle geld hoef oor te betaal nie. Cosato se smerige hande word uit die kasrigerster gehou. Geen wonder hulle is so bang nie. Indien ouer mense afgedank word, droog hulle inkomste op. Dis so deursigtig. Tyd dat die smerige spul in die bek geruk word. Sosato dink hulle regeer die land. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.