Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Vakansiegangers op paaie móét rus'

2012-12-11 12:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Verkeersowerhede erken dit gaan nie ‘n maklike taak wees om motoriste wat oormoeg is, te noop om stil te hou en ‘n blaaskans gedurende hulle reise te neem nie.

Eyewitness News berig beamptes gaan tydens vanjaar se feesseisoen op uitputting fokus.

Robin Carlisle, LUR vir vervoer in die Wes-Kaap, sê hy wil hê polisiebeamptes moet moeë motoriste dwing om te rus.

“...Elke liewe langafstandvoertuig sal afgetrek word en die bestuurder sal noukeurig vir uitputting ondersoek word.”

Hy sê die taxi-bedryf stel ook maatreëls in plek om te verseker dat bestuurders nie agter die stuur aan die slaap raak nie.

Andy Visser, ‘n woordvoerder vir die N3-snelweg se tolkonsessie, het vroeër aan East Coast Radio gesê verkeer sal vandeesweek drasties toeneem wanneer vakansiegangers vir die Kersseisoen na hul bestemmings reis.

Sy sê die komende naweek is gewoonlik die besigste tyd op die land se paaie.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: padveiligheid  |  verkeer
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

2013-05-25 12:26

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sagitarius sê... En so lees ons daagliks van hierdie barbaarse optredes. Maar as ons selfbeskikking noem, waar ons die reg het op self beveiliging, dan word dit luidkeels as ver regse drome afgemaak. Word wakker julle klomp lomp wittes, en begin julle selfbeskiking in plek te kry. Daar is nie, en sal nooit 'n ander plan wees wat sal werk nie. Die liberale resep is gedoem tot mislukking. Die tyd om dit na twintig jaar se eksperrimente te stop het aangebreek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.