VN: Zuma argitek vir Afrika Vigs-strategie

2009-12-01 12:38
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Michel Sidibe, uitvoerende direkteur van die Verenigde Nasies se vigsagentskap (UNAIDS), sê pres. Jacob Zuma is die argitek wat die toekoms van MIV/vigs regoor die kontinent kan herskryf.

Sidibe het Dinsdag tydens Wêreldvigsdag-vieringe in Pretoria gesê: "Meneer president, jou teenwoordigheid hier vandag is 'n teken van jou toewyding aan jou persoonlike leierskap".

 Hy het gesê Zuma moenie tyd mors om die MIV/vigs-epidemie aan te spreek nie.

"Ons kan nie bekostig om nog 'n oomblik te mors nie."

Sidibe het gesê verlede jaar het twee miljoen mense regoor die wêreld aan MIV/vigs gesterf terwyl 15 miljoen wag vir behandeling.

Hy het die regering se nasionale strategiese plan om nuwe MIV-infeksies teen 2011 te halveer en te verseker dat 80% toegang tot behandeling het, geloof.

"Dié besluit moes lankal gemaak word, maar dit is nie te laat nie. Jy is die argitek."

Van die mense wat verlede jaar dood is, was 1,9 miljoen mense van ontwikkelende lande en 1,4 miljoen van die Afrika-kontinent.

"Vigs is 'n epidemie van ongelykheid. Wat jy vandag hier doen sal die storie van MIV/vigs regoor Suid-Afrika skryf of herskryf," het Sidibe gesê.

– Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jacob zuma  |  miv/vigs

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Heidi sê... WARE WOORDE!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.