VIDEO: Right 2 Know-protesoptog
2011-09-19 15:00
Kaapstad – Honderde Kapenaars het die naweek aan 'n betoging in die Moederstad deelgeneem om protes aan te teken teen die omstrede wysigingswetsontwerp op die beskerming van inligting.
Die optog is deur die Right 2 Know-organisasie gereël.
Kyk hier na 'n video van die optog:
– Volg Nuus24 op Twitter.