VF+ gaan voort met Malema-saak

2010-05-14 15:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die VF+ het gesê hulle gaan voort met hul saak in die gelykheidshof teen die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, vir haatspraak en intimidasie.

Die eerste sitting sal op 20 Mei plaasvind, het die party Vrydag in 'n verklarings gesê.

Die VF+ beskou die straf wat die ANC vir Julius Malema opgelê het as "niksseggend en blote skyn ten einde die breë publiek en faksies in die ANC tevrede te stel."

Die Sowetan-koerant het vroeër berig dat die straf ontwerp is om strydende faksies in die ANC te balanseer.

Volgens adv. Anton Alberts, VF + se parlementêre woordvoerder oor jeugsake, is Suid-Afrikaners nie gelukkig met die uitspraak nie, aangesien drie klagtes om tegniese redes teruggetrek is.

"Dit laat mens dink die ANC weet nie hoe hulle eie grondwet werk nie aangesien die skuldigbevinding gegrond was op ‘n klag dat Malema minagtend was teenoor die ANC-leier, Jacob Zuma," meen Alberts.

“Maar wat van die minagtende optrede van Malema teenoor die publiek?” vra Alberts.

“Malema skuld immers alle inwoners van Suid-Afrika, en meer spesifiek die wittes, Afrikaners en ander minderhede, ‘n onvoorwaardelike verskoning vir sy haatspraak en polariserende optrede.”

Die VF + is verder oortuig dat die ANC nie sy eie grondwet ken, verstaan of reg toepas nie. Daar kan geen twyfel wees dat Malema artikel 25.5d van die ANC se grondwet verbreek het nie.

Die VF+ vra ook dat sy veldtog om duisende protesbriewe aan pres. Zuma te oorhandig, ondersteun word deur die petisie op www.vervolgmalema.co.za te teken.

Volg Nuus24 op Twitter.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: ancyl  |  vf+

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Stephan sê... "Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) is gekant teen die huidige voorgestelde jeugloonsubsidie. Dit is omdat "onpatriotiese" Suid-Afrikaanse werkgewers die subsidie gaan gebruik om "hulle eie sakke vol te stop", het hy gesê. " Die gehuil om die subsidie gaan daaroor dat elke jong mens wat werk kry nie noodwendig aan hulle geld hoef oor te betaal nie. Cosato se smerige hande word uit die kasrigerster gehou. Geen wonder hulle is so bang nie. Indien ouer mense afgedank word, droog hulle inkomste op. Dis so deursigtig. Tyd dat die smerige spul in die bek geruk word. Sosato dink hulle regeer die land. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.