Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

VF+, ACDP sê nie geluk vir Mnr. Gay

2011-03-17 09:43
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die African Christian Democratic Party (ACDP) en die Vryheidsfront Plus (VF+) het beswaar gemaak teen 'n parlementêre mosie om Suid-Afrika se Mnr. Gay Wêreld-wenner geluk te wens.

Die Demokratiese Alliansie (DA) het Dinsdag die kennisgewing van mosie aan alle partye in parlement ingedien.

Die mosie het Francois Nel geluk gewens nadat hy Sondag as Mnr. Gay Wêreld gekroon is.

Volgens Gareth Morgan, DA-LP, is die ACDP en VF+ die enigste twee partye wat teen die mosie protes aangeteken het.

“Die ACDP het gesê hulle is teen die mosie as gevolg van hul godsdienstige uitkyk,” het Morgan aan mambaonline.com gesê.

Volgens Morgan wou die mosie ‘n “uitstekende jong man” vereer wat ‘n “ambassadeur vir Suid-Afrika is” en wat verwag word om “kwessies soos gelykheid en verdraagsaamheid” aan te moedig.

“Ek is teleurgesteld dat die partye rede gevind het om teen die mosie beswaar te maak,” het hy bygevoeg.

“Daar behoort nie ‘n debat oor gelykheid te wees nie.”

Volg Nuus24 op Twitter.
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky Bell sê... Stem nie saam: stinkie woon op Bonnievale en hy is deel van GeTina Joegmat Flenterson se Departement. Die anc het hom in Februarie geskors nadat hy sy Wes Kaapse baas,"Kransman", beledig het. Baie lief vir sy wyn. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:58 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane between Gilloolys Interchange and the Van Buuren Road exit - DELAYS
  • Wednesday Bedfordview - 13:36 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.