Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Unieleier 'wou saam met kamerade sterf'

2012-08-17 16:42
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Joseph Mathunjwa, president van die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu), wou terugkeer om saam met sy kollegas by Lonmin se Marikana-myn te sterf, het hy Vrydag gesê.

"Ek het vir hulle gesê hulle moet loop... Ek het gepleit, ek het gepleit," het Mathunjwa aan verslaggewers in Johannesburg gesê.

Die trane het oor sy wange gerol terwyl hy meer oor die gebeure vertel het wat tot die dood van 34 betogers naby Rustenburg gelei het.

Hy het gesê werkers het vroeër Donderdag geweier om die gebied te verlaat, en gesê hulle sal aanbly al moet hulle sterf.

"Ons het in ons motors geklim en is daar weg... Ná 'n paar minute het die telefoon gelui [oor die skietery].

"Ek wou omdraai om te gaan sterf saam met my kamerade," het Mathunjwa gesê.

Hy het gesê Amcu-leiers het voor die skietery sonder polisie-begeleiding na die betogers geloop.

"Ek het by hulle gepleit: 'Die skrif is aan die muur, hulle gaan julle doodmaak'," het hy gesê.

Riah Phiyega, die nasionale polisiehoof, het Vrydag in 'n mediakonferensie bevestig dat die sterftesyfer tans op 34 staan. Meer as 78 mense is ook in die voorval beseer, het sy gesê.

Altesaam 259 mense is in hegtenis geneem vir aanklagte van onder andere openbare geweld, moord, poging tot moord, die besit van gevaarlike wapens en opsetlike saakbeskadiging.

"Dit is nie nou tyd vir blameer en vinger wys nie. Dit is 'n tyd vir ons om te rou. Die polisie moes geweld gebruik om hulself teen die groep te beskerm," het Phiyega gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... hoor ,hoor se die eenmankoor . heeee-ha . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sunninghill - 15:47 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Thursday Braamfontein - 15:46 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Empire Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Retail Manager

Pietermaritzburg
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R7000 - R8000

Desktop Engineer

Richards Bay
Student Temps & Pro Appointments
Market Related

I.T Systems Administrator (JHB)

Gauteng
Datafin Recruitment
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.